Foute
Mandjie (0)0
GOED BEDOEL. GOED AANGETREK.

’n Bietjie stout.
Baie goeie smaak.

Party woorde dra meer as een betekenis. Party mense dra hulle met styl.

Foute is vir die glimlag agter die woord. Die vriend wat altyd ’n storie het. Die stil een met die skerp sin vir humor. En elkeen wat weet: jy kan goeie smaak hê sonder om jouself te ernstig op te neem.

Vuilkind, Straatloper, BoetieBreker, Kattekwaad, Stoutgat, GoeieSmaak en BietjieFoute. Sewe ontwerpe, elk op ’n T-hemp, crewneck en hoodie, in groottes van XS tot 6XL. Woorde met karakter.

Ons humor is speels, nooit neerhalend nie. ’n Knipoog wat mense bymekaarbring.

Ontdek die Foute-ontwerpe of lees ons styl- en kledinggidse om jou keuse te vergelyk.

Kies jou Foute
Vuilkind espresso crewneck met roomkleurige handskrif