Foute
Mandjie (0)0
Stoutgat Crewneck — Beige
’N BIETJIE FOUTE. HEELTEMAL JY.

Stoutgat Crewneck

Crewneck · Beige

Vanaf R 450

Kies ’n grootte om voorraad te sien

Vir die mooi stories.

Sagte, ronde letters met ’n stoute glimlag. Kies jou grootte: XS–M R450; L–6XL R590.

Kleur — Beige
Jou grootteGroottehulp
1
Die besonderhede

Die Stoutgat-ontwerp, sentraal op die bors. ’n Skoon, onbedrukte rug. Die kleur en styl op die foto is die produk wat jy kies.

Versorg jou gunsteling

Volg die versorgingsetiket. Was binne na buite met soortgelyke kleure. Moenie direk oor die druk stryk nie.

Aflewering & terugsendings

Gratis aflewering in Suid-Afrika binne 3–5 werksdae ná bevestigde betaling. Lees die afleweringsbeleid. Terugsendings en terugbetalings.

Produkvisualisering. Raadpleeg die groottehulp of kontak ons vir materiaal- en maatbesonderhede.